Pasella uitsending

BOK VAN BLERK

Facebook Twitter YouTube
Pasella

Pasella uitsending

Tweet about this on TwitterShare on FacebookShare on StumbleUponEmail this to someone

Published on 23 Apr 2014

Hierdie week op Pasella: Paul wou opvang rondom al die nuwe ontwikkeling in Bok van Blerk se lewe en het besluit saam potjie maak en visvang is net die ding. Cindy loer in by ‘n fotosessie van die nuwe sensasie in internationale modelsirkels – Katryn Kruger en Peter de Villiers sit in ons Kitskuierstoel.